Nuwe baba en kleuter

Go down

Nuwe baba en kleuter Empty Nuwe baba en kleuter

Pos  Spikkels on Tue Jan 19, 2010 9:10 am

Julle moet hom gaan koop, ekt so paar maande terug 'n brief ingestuur oor eckard se geboorte en ouma wat by ons bly en oupa se dood.

Hulle het hom uiteindelik in die Februarie uitgawe gesit.

Ek kannie wag om dit vir haar te wys nie, eks so opgewonde, sy weet ook nie ekt 'n brief ingestuur nie, ek gaan net die tydskrif vir haar gee en kyk of sy dit self raaksien.
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Nuwe baba en kleuter Empty Re: Nuwe baba en kleuter

Pos  Madeleine on Tue Jan 19, 2010 9:14 am

Sal defnitief koop.
Laat weet hulle jou dat jou brief in is?
Madeleine
Madeleine

Posts : 18
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Nuwe baba en kleuter Empty Re: Nuwe baba en kleuter

Pos  Spikkels on Tue Jan 19, 2010 9:29 am

Nope, ek koop maar net elke maand en kyk of dit in is.
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Nuwe baba en kleuter Empty Re: Nuwe baba en kleuter

Pos  Juan-se-koei on Tue Jan 19, 2010 10:51 am

Ek sal beslis dit lees!!
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Nuwe baba en kleuter Empty Re: Nuwe baba en kleuter

Pos  Belle on Tue Jan 19, 2010 11:20 am

Sal def bietjie gaan loer
Belle
Belle

Posts : 24
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Nuwe baba en kleuter Empty Re: Nuwe baba en kleuter

Pos  everfresh on Tue Jan 19, 2010 11:24 am

sal gan loer.
everfresh
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Nuwe baba en kleuter Empty Re: Nuwe baba en kleuter

Pos  UdderCow on Tue Jan 26, 2010 11:40 am

awwww ek het dit gesien laasweek!!!
UdderCow
UdderCow

Posts : 48
Join date : 2010-01-14
Age : 47
Ligging : Blou Bul Land!!!!

Sien gebruiker's profiel http://www.mellav.blogspot.com

Terug na bo Go down

Nuwe baba en kleuter Empty Re: Nuwe baba en kleuter

Pos  Juan-se-koei on Tue Jan 26, 2010 12:40 pm

Dis 'n baie mooi brief!!
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Nuwe baba en kleuter Empty Re: Nuwe baba en kleuter

Pos  Spikkels on Tue Jan 26, 2010 12:46 pm

Eks so biekie afgehaal gewees, hulle het die belangrikste deel uitgelos. Ekt aan die einde gesit dat ek hiermee wil dankie se vir ouma, vir alles wat sy vir ons doen en dat sy so mooi na eckard kyk etc.

Maar hulle het dit nie ingesit nie. Rolling Eyes

Shame en toe ek dit vir ouma gee toe huil sy so dat sy skaars kon praat - en daar voel ek soos 'n hond, ai
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Nuwe baba en kleuter Empty Re: Nuwe baba en kleuter

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.