By ouma geslaap

Go down

By ouma geslaap Empty By ouma geslaap

Pos  Spikkels on Tue Jan 19, 2010 9:09 am

Ek gaan haal vir eckard so 3uur by die skool dan kom hy saam my werk toe om biekie by ouma marie te kuier voor ons huis toe gaan. Gistermiddag toe ons wil ry toe weier hy net eenvoudig, (en my skoonma help ook nie, se net heeltyd dis ok, jy hoef nie!!) anyway ek se toe vir hom dis reg, hy kan maar hier bly maar ek en marnes en ouma ena gaan huistoe. Hyt nie 'n dooie duit omgegee nie, so ewe op die trappie gesit en soentjies blaas en waai.

Hyt eers gisteraand 9:30 vir die eerste keer gevra waar is ons Shocked

Ai, hys nou groot, worry nie eers as ons hom nie saamvat huistoe nie, ekt heeltyd gedink hy gaan huil as hy sien ons klim in die kar en begin ry, maar nee hoor, hyt niks geworry daaroor nie, klein parra!!
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

By ouma geslaap Empty Re: By ouma geslaap

Pos  Madeleine on Tue Jan 19, 2010 9:11 am

Hulle word te gou groot!
Madeleine
Madeleine

Posts : 18
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.