Tandarts toe

Go down

Tandarts toe

Pos  Spikkels on Thu Jan 14, 2010 12:39 pm

Ek moet nou nou tandarts toe gaan, ek dink ek moet draadjies kry - kan julle glo!!! Op hierdie ouderdom. Toe ek jonger was het ek vir jaaaare draadjies gehad en die poephol het nie 'n draadjie agter my onderste tande gesit toe ek klaar is met behandeling nie. Nou het een van my onderste tande agtertoe geskuif en die tandvleis groei hom toe - *sug*

Ek sal julle sien as ek terug kom!

Toedels
avatar
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Re: Tandarts toe

Pos  Juan-se-koei on Thu Jan 14, 2010 12:43 pm

Sterkte, ek moet ook gaan maar is te skyt bang!!
avatar
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Re: Tandarts toe

Pos  Bluebell on Thu Jan 14, 2010 1:07 pm

Juan-se-koei skryf:Sterkte, ek moet ook gaan maar is te skyt bang!!

Ek sal nie nou gaan as ek jy is nie. Hulle kan jou ligte pynverligting gee as dit nodig is, maar dit help nie veel nie. Ek sal maar eerder uitstel. Of dalk is ek net te veel van 'n papbroek wat maar net 'n verskoning soek om nie tandarts toe te gaan nie! Very Happy
avatar
Bluebell

Posts : 21
Join date : 2010-01-14
Age : 41

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Re: Tandarts toe

Pos  UdderCow on Thu Jan 14, 2010 1:45 pm

ogh sterkte. ek het helfte van my agterste tand afgebreek so ek moet ook gaan...
avatar
UdderCow

Posts : 48
Join date : 2010-01-14
Age : 47
Ligging : Blou Bul Land!!!!

Sien gebruiker's profiel http://www.mellav.blogspot.com

Terug na bo Go down

Re: Tandarts toe

Pos  Madeleine on Thu Jan 14, 2010 2:46 pm

Ek moet Alicia ook vat maar ai om haar in die stoel te kry.

Daniel begin nou wissel - te cute!
avatar
Madeleine

Posts : 18
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Re: Tandarts toe

Pos  Juan-se-koei on Thu Jan 14, 2010 2:52 pm

Ek kan wag, lank wag - LOL My een kiestand het ek helfte afgebreek en 'n ander ene wat ek wortelkanaal moes laat doen het begin nou weer pla - ai tog
avatar
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Re: Tandarts toe

Pos  Bluebell on Thu Jan 14, 2010 3:44 pm

Madeleine skryf:Ek moet Alicia ook vat maar ai om haar in die stoel te kry.

Daniel begin nou wissel - te cute!

Dehàn het ook sy eerste tand nou die dag gewissel.
avatar
Bluebell

Posts : 21
Join date : 2010-01-14
Age : 41

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Re: Tandarts toe

Pos  Spikkels on Thu Jan 14, 2010 4:00 pm

Moet draadjies onder kry en heel moontlik bo ook, hyt my verwys na 'n ou toe wat draadjies doen, ekt gebel, hy kan my eers die 13de April sien EN dit kos R205.70 vir die eerste afspraak!!!!!!!!!! Shocked

Wat laat julle dink ek gaan iemand anders soek!!!!!!!!
avatar
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Re: Tandarts toe

Pos  Juan-se-koei on Fri Jan 15, 2010 8:12 am

Jissie, kan dit so lank vat? Gaan jy 'n maxofilio ou moet sien? (spelling sorrie)
avatar
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Re: Tandarts toe

Pos  Spikkels on Fri Jan 15, 2010 8:14 am

nee wat, net 'n dood gewone ortodontis!
avatar
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Re: Tandarts toe

Pos  Juan-se-koei on Fri Jan 15, 2010 8:16 am

Daar moet seker iemand iewers wees wat jou vroeer kan sien!!
avatar
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Re: Tandarts toe

Pos  Spikkels on Fri Jan 15, 2010 8:26 am

ek gaan definitief soek, ek kan ook nie glo dat dit so duur hoef te wees nie, ek moet kontant betaal, ons het net 'n hospitaal plan so ek flippen hoop daar iemand wat goedkoper is!
avatar
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Re: Tandarts toe

Pos  Juan-se-koei on Fri Jan 15, 2010 8:50 am

Ek hou duime vas dat jy iemand kry!!
avatar
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Re: Tandarts toe

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.