mans wat ver werk

Go down

mans wat ver werk Empty mans wat ver werk

Pos  everfresh on Tue Jan 19, 2010 7:33 am

Is dit net my man wat so ver werk, of is daar van julle wat ook in my bootjie is?

Dis regtig nie lekker nie, Quentin is nou in klerksdorp en kom vrydag huis toe vie die naweek, dan gaan hy volgende week woensdag vir ek weet nie hoe lank Angola toe nie.

Voordeel: hyt ten minste 'n werk en word betaal
Nadeel, kind wat hom soek, ander se lewens ontwrig, want ek is te bang om alenig by die huis te bly, so ek bly een week by my ma hulle, en een week slaap my sus by my, quentin is nie so betrokke in karida se lewe nie en mis baie uit. Ek trek swaar want ek moet regtig op my eie oor die weg kom wat alles betref.

So as daar nog is van julle, vertel my wat die resep vir happyness is, want eks op 'n baie slegte plek vandag. No
everfresh
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

mans wat ver werk Empty Re: mans wat ver werk

Pos  Belle on Tue Jan 19, 2010 11:26 am

((DRUKKIE)) Wat sal dit neem om jou veilig te laat voel in jou huis - dalk kan julle trek na 'n plek toe waar jy veiliger voel - dit sal al klaar beter vir julle wees as jy 'n roetine in die huis kan he en julle rustig en gemaklik in julle eie huis kan bly. Laat Karida prentjies teken van haar dag - sit dit in 'n boek en maak so vir Pappa 'n boek van dinge wat hy mis. Dit is nie maklik om so 'n pad te loop nie - baie sterkte vir jou!
Belle
Belle

Posts : 24
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

mans wat ver werk Empty Re: mans wat ver werk

Pos  everfresh on Tue Jan 19, 2010 11:28 am

die bediende en haar man bly op die erf, maar nope ek is mos paranois oor alles. elke geluidjie is iets.

dis 'n oulike idee vir wat karida kan doen, ek sal dit beslis doen.
everfresh
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

mans wat ver werk Empty Re: mans wat ver werk

Pos  Juan-se-koei on Tue Jan 19, 2010 11:35 am

My sus se man werk al vir 15jr so weg van die huis af, hulle is dit al gewoond. Sy is basies enkelouer en maak staat op haarself, ek weet regtig nie hoe sy dit regkry nie.

Sal 'n alarmstelsel nie help nie? Of 'n panic button stelsel?
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

mans wat ver werk Empty Re: mans wat ver werk

Pos  everfresh on Tue Jan 19, 2010 11:40 am

ek glo ook nie dat ek ooit daaraan sal kan gewoond raak nie.

daar is 'n staalhek in die gang wat ek ook sluit, en slaap omtrent met die pepperspray in my hand.
everfresh
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

mans wat ver werk Empty Re: mans wat ver werk

Pos  Spikkels on Tue Jan 19, 2010 11:55 am

Eks baie gelukkig - marnes werk ook hier saam my, ons ry saam, laai vir eckard saam af en gaan saam huistoe. Eks baie dankbaar daarvoor.

Voor hy hier kom werk het het hy in johannesburg gewerk. Hyt 190km per dag gery, voor ses al weg in die oggende en na ses eers terug gekom, dit het gesuck, veral daai pad, ek was heeltyd bang iets gebeur, daars so baie ongelukke tussen pta en joburg. En hy sou vir eckard nooit gesien het nie, hyt onlangs eers begin om later bed toe te gaan, hy het gewoonlik al 6/7uur gaan slaap.

Sterkte maddie, ek hoop regtig waar dat die tye wat hy weg is minder en minder sal word!

((Drukkie))
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

mans wat ver werk Empty Re: mans wat ver werk

Pos  Mina on Wed Jan 20, 2010 6:40 am

Toemaar jong jy is nie alleen nie. Dis maar mind over matter. Ek is ook baie paraniod maar sit die alarm aan en sluit die gang hek en laat Alisha by my in die bed slaap. As Hugo wel by die huis is slaap sy op haar matras langs ons bed want ek kan haar dan nie na haar eie kamer toe reject nie... So dis die downfall van ons situasie maar dit werk vir ons.

Hugo het Vrydag die 8ste Feb DRC toe gevlieg en sou die volgende Vrydag terug kom huistoe.
Hulle het sy vlug gere-route Zambia toe en sou hierdie Vrydag soos in oormore huistoe kom maar nou sal dit eers die 29ste wees.

Dan is hy van die 31ste ( ja dis n Sondag) tot die 3e besig met training in Jhb ( hy slaap darem by die huis)

Dan vlieg hy weer en is basies die week van alisha se verjaarsdag hier en is dan weer in afrika tot die 26ste Feb sover.

Ons kommunikeer deur email. chat en msn. In DRC kan hy darem in die aande met alisha oor die webcam gesels maar in zambia is daar nie internet access by die gastehuis nie dan is dit bietjie erg vir haar. Die oproepe is vrek duur so ons bel nie.


Hy was laas jaar 7 maande in Neslpruit en ons het mekaar net naweke gesien. Hoe ek nou preggies geraak het is net n wonderwerk...


Ek het nie regtig raad nie ek probeer maar die positiewe sien bv dat hy at least nie n boring werk het nie, hy ontmoet by elke klient nuwe mense hy sien plekke en die werk betaal. Ons was bv een jaar Sheyshells toe vir n week wnt hy was vir n maand daar.

Die ander voordeel is ons baklei nie sommer nie, ons weet ons het net kort tydtjies saam so ons maak die beste daarvan.
Mina
Mina

Posts : 4
Join date : 2010-01-14
Age : 40

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

mans wat ver werk Empty Re: mans wat ver werk

Pos  everfresh on Wed Jan 20, 2010 7:34 am

hi mina, mens raak seker gewoond daaraan na 'n ruk, ek se ook net altyd vir myself "onthou hy het darm 'n werk" dit maak dit nog steeds nie maklik nie, maar dit troos darm op 'n manier, eks net bly om te hoor eks nie alenig nie en dat daar ook ander is soos ek wat se mans ver werk.
sal maar sien wat die jaar verder inhou as hy terug kom van angola, ek weet oktober se kant gaan hy weer mozambique toe.

Ai, wat mens nie alles moet "opoffer" in die lewe nie.
everfresh
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

mans wat ver werk Empty Re: mans wat ver werk

Pos  UdderCow on Tue Jan 26, 2010 11:46 am

jis ek sal wat wou gee dat Johan ver van die huis af werk... hi nee julle ek joke net! dis regtig nie lekker om 'enkel ouer' te wees nie, ek het gesuffer die laaste 2 weke. ek is 'n regte stesbal gewees. cherry
UdderCow
UdderCow

Posts : 48
Join date : 2010-01-14
Age : 47
Ligging : Blou Bul Land!!!!

Sien gebruiker's profiel http://www.mellav.blogspot.com

Terug na bo Go down

mans wat ver werk Empty Re: mans wat ver werk

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.