Belle aka Afrikanerkoei aka Elize

Go down

Belle aka Afrikanerkoei aka Elize Empty Belle aka Afrikanerkoei aka Elize

Pos  Belle on Mon Jan 18, 2010 1:42 pm

Hulle koeie! Hoop dit gaan goed met julle almal - wil net se ek het 'n naamverandering ondergaan Very Happy
Belle
Belle

Posts : 24
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

Belle aka Afrikanerkoei aka Elize Empty Re: Belle aka Afrikanerkoei aka Elize

Pos  everfresh on Mon Jan 18, 2010 1:54 pm

haloe koei, bly om jou weer te sien. bounce
everfresh
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

Belle aka Afrikanerkoei aka Elize Empty Re: Belle aka Afrikanerkoei aka Elize

Pos  Belle on Mon Jan 18, 2010 1:58 pm

Hoe gaan dit?
Belle
Belle

Posts : 24
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

Belle aka Afrikanerkoei aka Elize Empty Re: Belle aka Afrikanerkoei aka Elize

Pos  everfresh on Mon Jan 18, 2010 2:11 pm

gan goed die kant, probeer net ALWEER gewig veloor, die ewige stryd. Ek en Karida maar alenig, Quentin werk ver weg, so eks maar stil die kant. Sukkel net om aan die gang te kom by die werk, dinge is maar stil.
everfresh
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

Belle aka Afrikanerkoei aka Elize Empty Re: Belle aka Afrikanerkoei aka Elize

Pos  Belle on Mon Jan 18, 2010 2:24 pm

Shame man - post bietjie fotos van daai prinsessie van jou - lanklaas fotos gesien. Moenie praat oor die gewig ding nie, ek sukkel net so
Belle
Belle

Posts : 24
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

Belle aka Afrikanerkoei aka Elize Empty Re: Belle aka Afrikanerkoei aka Elize

Pos  everfresh on Mon Jan 18, 2010 2:41 pm

ek gebruik slimeeze, voel of dit werk, ek vervang 2 maaltye en in die aand eet ek maar slaai/groente met hoender/tuna
everfresh
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

Belle aka Afrikanerkoei aka Elize Empty Re: Belle aka Afrikanerkoei aka Elize

Pos  Belle on Tue Jan 19, 2010 11:19 am

everfresh skryf:ek gebruik slimeeze, voel of dit werk, ek vervang 2 maaltye en in die aand eet ek maar slaai/groente met hoender/tuna

Ek sal ook maar iets moet gebruik - ek kry net nie die gewig af nie - eish! Ek kan darem se ek is rond en gelukkig Very Happy
Belle
Belle

Posts : 24
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

Belle aka Afrikanerkoei aka Elize Empty Re: Belle aka Afrikanerkoei aka Elize

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.