Milkshake - hello

Go down

Milkshake - hello Empty Milkshake - hello

Pos  Spikkels on Mon Jan 18, 2010 10:46 am

Hi, welkom, kom stel jouself voor! Het jy net jou naam verander of is jy nuut?

As jy nuut is waar het jy van ons gehoor?
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Milkshake - hello Empty Re: Milkshake - hello

Pos  everfresh on Mon Jan 18, 2010 1:03 pm

haloeeeee!!
everfresh
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

Milkshake - hello Empty Re: Milkshake - hello

Pos  milkshake on Mon Jan 18, 2010 9:59 pm

Hallo daar. Ek is nuut - op die site, nie op aarde nie....hehehehe. Ek is deur my skoonsussie, wetie wat die koei se naam op die site is nie, gevra/gesmeek om te join.
So hier is ek. Mariska "Milkshake" Vorster, 33j. oud, 10j. gelukkig getroud met Willem "Popeye" Vorster. Ons het twee kinders, Anrich 8j. en Marné 5j. Ons woon in Despatch, net buite Port Elizabeth. Ek is n nie-werkende mamma, so ek werk BAIE hard!!! Dit is ek n neutedop.
Mooi bly almal.

milkshake

Posts : 5
Join date : 2010-01-18
Age : 43
Ligging : P.E (Oos-Kaap)

Terug na bo Go down

Milkshake - hello Empty Re: Milkshake - hello

Pos  Bluebell on Tue Jan 19, 2010 8:13 am

milkshake skryf:Hallo daar. Ek is nuut - op die site, nie op aarde nie....hehehehe. Ek is deur my skoonsussie, wetie wat die koei se naam op die site is nie, gevra/gesmeek om te join.
So hier is ek. Mariska "Milkshake" Vorster, 33j. oud, 10j. gelukkig getroud met Willem "Popeye" Vorster. Ons het twee kinders, Anrich 8j. en Marné 5j. Ons woon in Despatch, net buite Port Elizabeth. Ek is n nie-werkende mamma, so ek werk BAIE hard!!! Dit is ek n neutedop.
Mooi bly almal.

Uiteindelik is jy hier! Very Happy

Soos jy kan aflei is ek bluebell. Ek is nou moeg om 'n "bietskoei" te wees. Dis mos 'n nuwe jaar! Laughing
Bluebell
Bluebell

Posts : 21
Join date : 2010-01-14
Age : 42

Terug na bo Go down

Milkshake - hello Empty Re: Milkshake - hello

Pos  Juan-se-koei on Tue Jan 19, 2010 8:55 am

halloooooooo Milkshake, dis hoog tyd dat jy ons join, jy moet lekker saam met ons kuier!!
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

Milkshake - hello Empty Re: Milkshake - hello

Pos  milkshake on Tue Jan 19, 2010 9:01 am

Ok Bleubell nogal hahahahahaha - oorspronklik!! Ok nou kan ek ten minste vir almal vertel dat dit Bluebell was wat my gevra/gesmeek het om te join!! hehehehe!!
Mooi dag vir julle almal
ns. ek is in n BESONDERSE goeie bui vandag.....

milkshake

Posts : 5
Join date : 2010-01-18
Age : 43
Ligging : P.E (Oos-Kaap)

Terug na bo Go down

Milkshake - hello Empty Re: Milkshake - hello

Pos  Spikkels on Tue Jan 19, 2010 9:02 am

Welkom welkom!!! Was jy nie ook op die ou kampie nie? jy klink dan nou vir my bekend?
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Milkshake - hello Empty Re: Milkshake - hello

Pos  milkshake on Tue Jan 19, 2010 11:14 am

Damn, en hier dog ek, ek kan n "skoon" begin maak....hehehehehe!! Ja ek was op die Kampie gewees.

milkshake

Posts : 5
Join date : 2010-01-18
Age : 43
Ligging : P.E (Oos-Kaap)

Terug na bo Go down

Milkshake - hello Empty Re: Milkshake - hello

Pos  Belle on Tue Jan 19, 2010 11:17 am

Halllooooooooooooooo! Very Happy
Belle
Belle

Posts : 24
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

Milkshake - hello Empty Re: Milkshake - hello

Pos  Spikkels on Tue Jan 19, 2010 12:01 pm

ga !! uitgevan - hehe

hoegaanit met jou? het ek die kat aan die stert beet of het jy MS?
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Milkshake - hello Empty Re: Milkshake - hello

Pos  milkshake on Tue Jan 19, 2010 12:19 pm

Nee jy het nie die kat op n ongemaklike plek beet nie, ek het MS ja. Dit gaan ok dankie, ek het n polsslag so elke nou en dan so dit gaan goed!!

milkshake

Posts : 5
Join date : 2010-01-18
Age : 43
Ligging : P.E (Oos-Kaap)

Terug na bo Go down

Milkshake - hello Empty Re: Milkshake - hello

Pos  Juan-se-koei on Tue Jan 19, 2010 12:26 pm

Jy is so komielik!! Ek is bly dit gaan goed en dat jy in 'n goeie bui is!!
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

Milkshake - hello Empty Re: Milkshake - hello

Pos  Spikkels on Tue Jan 19, 2010 12:37 pm

LOL

Eks bly dit gaan goed met jou! ons het laasjaar so vir jou gebid, of was dit al voor laasjaar? Ek kannie eers onthou nie!

Weereens, baie bly dit gaan goed met jou!
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Milkshake - hello Empty Re: Milkshake - hello

Pos  milkshake on Tue Jan 19, 2010 12:49 pm

Was laasjaar ja - 2009 gaan beslis nie op my boeke afgemerk word as highlight nie!! Very Happy

milkshake

Posts : 5
Join date : 2010-01-18
Age : 43
Ligging : P.E (Oos-Kaap)

Terug na bo Go down

Milkshake - hello Empty Re: Milkshake - hello

Pos  Bluebell on Tue Jan 19, 2010 1:04 pm

Juan-se-koei skryf:Jy is so komielik!!

Julle moet haar in regte lewe hoor! haha
Bluebell
Bluebell

Posts : 21
Join date : 2010-01-14
Age : 42

Terug na bo Go down

Milkshake - hello Empty Re: Milkshake - hello

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.