Helloooooo

Go down

Helloooooo Empty Helloooooo

Pos  Spikkels on Mon Jan 18, 2010 9:13 am

Hellooooo

Hoegaanit vanoggend met almal? Wat het julle die naweek gedoen? Ons het vrydagaand by my broer gaan braai, saterdag was ons by my tannie, sondag kerk toe en die res van die dag gerus.

Ek sukkel so met eckard, hys ongehoorsaam, stout uittartend en mislik, moanerig en dis die een tantrum op die volgende een. Eks al raadop, ek weet die terrible two's is maar so, maar hoe gaan hy dit oorleef? Want hy kry meer pak as kos Sad

Wat het julle gedoen?
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Helloooooo Empty Re: Helloooooo

Pos  everfresh on Mon Jan 18, 2010 1:15 pm

Ek en karida het AVATAR gaan kyk, weet nie waaroor die bohaai gaan met daai fliek nie, was regtig nie vir my so goed gewees nie, nert LANK.

Saterdag aand gebraai, en sondag vrot velle gewees.

Maak vir echard 'n kaart met sterretjies en beloohom vir goeie gedrag, maar dit gaan ook darm verby, sterkte.
everfresh
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Helloooooo Empty Re: Helloooooo

Pos  Spikkels on Mon Jan 18, 2010 1:33 pm

Avatar was DIE SHIT - ekt bitter lanklaas in my lewe 'n fliek so baie geniet, dit was moer cool, ekt hom sommer twe keer gaan kyk - hahaah

Maar eks moerse in science fiction en fantasy in so dis right down my alley
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Helloooooo Empty Re: Helloooooo

Pos  everfresh on Mon Jan 18, 2010 1:36 pm

ja nee, eks eerder 'n drama fan. maar die natuur was mooi in die fliek.
everfresh
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Helloooooo Empty Re: Helloooooo

Pos  Juan-se-koei on Tue Jan 19, 2010 8:53 am

Spikkie, het jy al die ignoreer taktiek met Eckard probeer? Dit werk soos 'n bom met Juan, hy het ook op daai ouderdom probeer tantrums gooi, dan gee ek hom ek hom een kyk en loop weg, dit het baie gou gestop.
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Helloooooo Empty Re: Helloooooo

Pos  Madeleine on Tue Jan 19, 2010 9:03 am

Ons was ook maar by die huis rond, bietjie met pelle gekuier.

Ek is net so gedaan met Louis hy kry ook gereeld pak slae maar hy klap aan ons en knou sy boetie en sussie af so ek dink ons stuur die verkeerde boodskap.
Leon het hom gisteraand vir die eerste keer ge-time out en dit het nogal gewerk.
Ons sukkel nou baie met hom om in sy bed te gaan slaap. Hy wil by ons aan die slaap raak. Leon het hom die afgelope 2 aande aan die slaap geSUS!
Madeleine
Madeleine

Posts : 18
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Helloooooo Empty Re: Helloooooo

Pos  Spikkels on Tue Jan 19, 2010 9:06 am

ek gaan dit try, ek vermoed hy soek die response!

Ag shame Madeleine! Dis so moeilik om kinders te probeer train om te slaap waar jy wil he hulle moet slaap, ekt agter gekom hy slaap rustiger as ek hom maar by my of by ouma aan die slaap laat raak, weet nou nie hoe reg dit is nie maar dit werk vir ons, ek gaan nie elke aand met 'n skreeuende kind sit net om hom in sy eie bed te laat slaap nie, ek voel ook oor die skool en die veranderinge ens is dit maar ok as hy biekie by ons le in die aande, ons gaan sit hom in sy bed sodra hy aan die slaap is.

Sterkte hoor! Waar sit julle hom met time out? Eckard sal net stront aanjaag wherever ons hom sit om af te koel!!
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Helloooooo Empty Re: Helloooooo

Pos  Madeleine on Tue Jan 19, 2010 9:13 am

Ons sit hom in die gaste toilet. Al waarmee hy kan droogmaak is die toiletpapier. Net vir 'n minuut.

Hy slaap ook darem ok as hy eers aan die slaap is.
Madeleine
Madeleine

Posts : 18
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Helloooooo Empty Re: Helloooooo

Pos  Spikkels on Tue Jan 19, 2010 9:15 am

Eckard sal al die handseep uitdruk, hy sal die toiletborsel in sy mond steek, die krane oopdraai en met sy klere in die bad klim, homself papnat maak en die stortdeur breek Laughing

en ja eks ernstig, hys die besigste ding wat ek nog ooit gesien het - my skoonma het gisteraand en vanogend heeltyd net oor en oor gese hoe besig hy is!!
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Helloooooo Empty Re: Helloooooo

Pos  Madeleine on Tue Jan 19, 2010 9:16 am

Very Happy

Louis is op die stadium nog te besig om te kerm om uit te kom om aan stoutwees te dink.
Madeleine
Madeleine

Posts : 18
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Helloooooo Empty Re: Helloooooo

Pos  Juan-se-koei on Tue Jan 19, 2010 10:55 am

Ai julle, en dit lĂȘ WEER vir my voor - LOL Gelukkig het ek nie te veel gesukkel met my 2 nie.

Juan slaap nou nog in ons kamer, maar darem in sy eie bed. Hy het vir lank by ons geslaap tot ek hom uitgeskop het. Ek moet nog sy kamer oordoen en dan kan hy besluit waar hy wil slaap sodat ek weet waar om die nuwe baba te sit Very Happy
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Helloooooo Empty Re: Helloooooo

Pos  Juan-se-koei on Tue Jan 19, 2010 10:56 am

Madelein, klap Louis julle wanneer hy in julle arms is?
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Helloooooo Empty Re: Helloooooo

Pos  Madeleine on Tue Jan 19, 2010 11:07 am

Nee, dis gewoonlik as hy raas kry of as sy boetie of sussie iets by hom vat. Of partykeer sommer net as hy lus het vir aksie Smile

Klap darem nie sommer aan my of Leon nie.
Madeleine
Madeleine

Posts : 18
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Helloooooo Empty Re: Helloooooo

Pos  Juan-se-koei on Tue Jan 19, 2010 11:29 am

Hie-hie, hy staan sy man!!!
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Helloooooo Empty Re: Helloooooo

Pos  everfresh on Tue Jan 19, 2010 11:32 am

kinders groot maak is gun kinderspeletjies nie. Very Happy
everfresh
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Helloooooo Empty Re: Helloooooo

Pos  Spikkels on Tue Jan 19, 2010 11:59 am

jy vertel vir my!!!

EKt nou net so bespreking gehad met die vroumens by die musiek winkel!! Sy wou my glad nie moed inpraat nie, sy reken dit raak net al erger en erger - haha.

Arme ons *sug*
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Helloooooo Empty Re: Helloooooo

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.