Net stadig

Go down

Net stadig

Pos  Spikkels on Fri Jan 15, 2010 11:47 am

Shame julle, ek moes noudie dag my bes doen om nie uit te bars van die lag nie.

Eckard gooi deesdae als rond en hy word gereeld gevoeter daaroor. Hy wil toe noudie dag so pottery hoendertjie blompotjie dingetjie he wat op die klavier staan, ons gee dit toe vir hom en ek en ouma se heeltyd hy moet mooi vashou en nie laat val nie hy sal breek, toe lig hy sy armpies op en gooi die arme hoenner in 'n duisend stukke. Ek se toe dadelik vir hom hy moet badkamer toe, eerste bars hy in trane uit en hol na ouma toe en se "ouma help my!!" net daar breek haar hart amper maar sy se sy kan hom nie help nie, mamma het gese jy moet hom nie laat val of gooi nie.

Hy gaan toe al huilend badkamer toe en toe ek daar inkom met die paplepel toe se hy vir my "mamma net stadig boude slaan, net stadig" siestog julle, ek wou giggel, maar ek moes hom pakgee, ekt toe maar net 'n hou op die hand gegee.

Hy se ook ek moet die radio "groot" sit nie hard nie!! Hys vreeslik cute en hy praat baie oulik, ek wil hom elke dag opvreet I love you
avatar
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Re: Net stadig

Pos  Juan-se-koei on Fri Jan 15, 2010 12:34 pm

Ag hel maar hy is oulik, en wie kan nou pak gee as hy so mooi vra? Hulle raak bleddie cute hier van 2 af!!
avatar
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Re: Net stadig

Pos  Spikkels on Fri Jan 15, 2010 12:38 pm

Ja jis, die goed waarmee hy uitkom, ek geniet hom vreeslik baie!
avatar
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Re: Net stadig

Pos  Madeleine on Fri Jan 15, 2010 1:21 pm

AG dierbaar!!!

Ek geniet vir Louis nou ook vreeslik. Hy het Woensdag sy inenting gekry en die hele tyd vir die suster vertel "tannie stout" na sy hom gespuit het. Smile
avatar
Madeleine

Posts : 18
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Re: Net stadig

Pos  Spikkels on Fri Jan 15, 2010 2:05 pm

jitte mammie!!!
avatar
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Re: Net stadig

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.