My groot seuntjie

Go down

My groot seuntjie

Pos  Spikkels on Fri Jan 15, 2010 11:42 am

Het ek julle al gese hys nou in 'n kleuterskool?

Hy het dit nou eers so twee dae terug begin like, maar hy reken nogsteeds elke oggend - "gaan nie skool toe nie"

Shame my hart was maar seer om my huilende seuntjie daar te los die eerste dag maar dit gaan al baie beter!!
avatar
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Re: My groot seuntjie

Pos  Juan-se-koei on Fri Jan 15, 2010 12:30 pm

Ag jitte ma, hy raak nou rerig groot. Hulle huil net tot jy buite sig is, dan is hulle heel ok.
avatar
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Sien gebruiker's profiel

Terug na bo Go down

Re: My groot seuntjie

Pos  Spikkels on Fri Jan 15, 2010 12:31 pm

ek weet ja, ek wonder net wat dink hulle daai eerste dag! wat gaan deur hulle koppies
avatar
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 36

Sien gebruiker's profiel http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Re: My groot seuntjie

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.