Bid asseblief

Go down

Bid asseblief Empty Bid asseblief

Pos  Spikkels on Fri Jan 15, 2010 11:05 am

My vriendin is nou 30weke swanger met haar eerste babatjie, hulle het so twee weke terug gesien dien naelstringetjie is om sy nekkie. Sy worry vreeslik en is besig om haarself heeltemal mal te maak.

Bid asb vir kalmte vir haar, dat God vir haar die versekering sal gee dat haar seuntjie gesond en ok sal wees, dat dit niks sal verander aan die kraamproses nie.

sys baie opgestress, hou haar en haar seuntjie in julle gebede asseblief.

Fanks
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Bid asseblief Empty Re: Bid asseblief

Pos  Juan-se-koei on Fri Jan 15, 2010 11:28 am

Spikkie, dieselfde het met Juan gebeur, sy naelstring was ook styf om sy nek gedraai en my gynie het dit opgetel gedurende die kraam en het hom baie mooi gemonitor en hy was fine. As sy normaal gaan kraam sal haar gynie haar baie mooi monitor en as dit nodig is sal hy 'n nood-keiser doen. Sy moet probeer om nie te veel te stres daaroor nie.
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

Bid asseblief Empty Re: Bid asseblief

Pos  Madeleine on Fri Jan 15, 2010 1:23 pm

EK bid vir haar.
Madeleine
Madeleine

Posts : 18
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

Bid asseblief Empty Re: Bid asseblief

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.