Welkom by die Klets Kol

Go down

Welkom by die Klets Kol Empty Welkom by die Klets Kol

Pos  Spikkels on Thu Jan 14, 2010 9:13 am

1 - Ekt nie 'n clue wat ek doen nie, ek hoop dit werk - as iemand anders weet wat om te doen en hoe om dit mooi op te stel laat weet my asb dan kan ek julle moderators maak.


Laas bewerk deur Spikkels op Thu Jan 14, 2010 4:11 pm; altesaam $s keer bewerk.
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Welkom by die Klets Kol Empty Re: Welkom by die Klets Kol

Pos  Juan-se-koei on Thu Jan 14, 2010 9:30 am

Dankie, dankie, hier is ek nou. Ek gee nie om hoe die forum lyk nie, solank ek met my maaikies kan chat is ek happy. Dit lyk vir my goed want ek weet nie hoe nie!!
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

Welkom by die Klets Kol Empty Re: Welkom by die Klets Kol

Pos  Spikkels on Thu Jan 14, 2010 9:35 am

HEYA, sjoe, ekt gewonder of julle sal kan inlog, weereens, ekt nie 'n clue nie - haha!!!

Ek hoop die ander outjies gaan sommer gou kom register dat ons ernstig aan die gesels kan kom!!!

Hiep hiep hoeraaaaaa
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Welkom by die Klets Kol Empty Re: Welkom by die Klets Kol

Pos  Bluebell on Thu Jan 14, 2010 11:20 am

Hallo - ekke is ook hier.

ek is die ou bietskoei van die kampie, maar was moeg vir my naam en toe op iets anders besluit.

Ek hoop ons gaan sommer lekker kuier hierso.

dankie vir jou moeite spikkels.
Bluebell
Bluebell

Posts : 21
Join date : 2010-01-14
Age : 42

Terug na bo Go down

Welkom by die Klets Kol Empty Re: Welkom by die Klets Kol

Pos  Belle on Thu Jan 14, 2010 11:54 am

Hi julle - ek wil nou my naam verander - sien julle almal gebruik weer julle koei name - maar my kop is te plat om te dink aan 'n behoorlike naam en ek wil nie weer Afrikanerkoei wees nie Very Happy
Belle
Belle

Posts : 24
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

Welkom by die Klets Kol Empty Re: Welkom by die Klets Kol

Pos  Juan-se-koei on Thu Jan 14, 2010 12:00 pm

Wat van Buttercup?

Wow wat het met die site gebeur, dit lyk stunning!!!! En baie anders as vanoggend Very Happy
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

Welkom by die Klets Kol Empty haloeeeeee

Pos  everfresh on Thu Jan 14, 2010 12:12 pm

hello koeie, ek was madcow, en het geupgrade na EVERFRESH, wahwhawhahh.

lekker om julle weer te sien.
everfresh
everfresh

Posts : 76
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

Welkom by die Klets Kol Empty Re: Welkom by die Klets Kol

Pos  Spikkels on Thu Jan 14, 2010 12:37 pm

Julle is nou lus vir confusion met al die nuwe name he!!!

Eks bly om julle hier te sien!

JSK - ekt net 'n nuwe skin op gesit, hierdie een is moerse pienk though - haha - maar dis nogal mooi!
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Welkom by die Klets Kol Empty Re: Welkom by die Klets Kol

Pos  Juan-se-koei on Thu Jan 14, 2010 12:41 pm

Spikkie, I like vely much!!
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

Welkom by die Klets Kol Empty Re: Welkom by die Klets Kol

Pos  UdderCow on Thu Jan 14, 2010 1:00 pm

my kop is ook te plat om te dink! ek like die nuwe name! everfresh buttercup likey likey!
UdderCow
UdderCow

Posts : 48
Join date : 2010-01-14
Age : 47
Ligging : Blou Bul Land!!!!

http://www.mellav.blogspot.com

Terug na bo Go down

Welkom by die Klets Kol Empty Re: Welkom by die Klets Kol

Pos  Madeleine on Thu Jan 14, 2010 2:44 pm

Hi, hier is ek ook nou.
Weet nie hoe baie ek sal kan saamgesels nie maar ek is hier Smile
Madeleine
Madeleine

Posts : 18
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

Welkom by die Klets Kol Empty Re: Welkom by die Klets Kol

Pos  Juan-se-koei on Thu Jan 14, 2010 2:48 pm

Oh happy day, hallo Madeleine, long time no speak en Uddertjie ook!!!!
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

Welkom by die Klets Kol Empty Re: Welkom by die Klets Kol

Pos  UdderCow on Thu Jan 14, 2010 3:19 pm

nee ek like die pienk! I love you
UdderCow
UdderCow

Posts : 48
Join date : 2010-01-14
Age : 47
Ligging : Blou Bul Land!!!!

http://www.mellav.blogspot.com

Terug na bo Go down

Welkom by die Klets Kol Empty Re: Welkom by die Klets Kol

Pos  Mina on Thu Jan 14, 2010 4:06 pm

Well done spikkie, vir iemand wat nie weet wat jy doen nie is heirdie bleddie goed!! What a Face
Mina
Mina

Posts : 4
Join date : 2010-01-14
Age : 40

Terug na bo Go down

Welkom by die Klets Kol Empty Re: Welkom by die Klets Kol

Pos  Spikkels on Thu Jan 14, 2010 4:09 pm

Thanks Man!! Ek hoop nie dit begin oppak na 'n maand nie, ons sal maar moet wag en sien haha Rolling Eyes
Spikkels
Spikkels
Admin

Posts : 139
Join date : 2010-01-14
Age : 37

http://koeitjiesenkalfies.afrikaansforum.com

Terug na bo Go down

Welkom by die Klets Kol Empty Re: Welkom by die Klets Kol

Pos  Juan-se-koei on Fri Jan 15, 2010 8:51 am

Ons chat tot ons nie meer kan nie en fix dan die probleem!!
Juan-se-koei
Juan-se-koei

Posts : 127
Join date : 2010-01-14

Terug na bo Go down

Welkom by die Klets Kol Empty Re: Welkom by die Klets Kol

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.